Joan Leslie

Joan Leslie
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joan Agnes Theresa Sadie Brodel
Geboorte (1925-01-26)26 Januarie 1925
Sterfte 12 Oktober 2015 (op 90)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Joan Leslie (26 Januarie 1925 – 12 Oktober 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente High Sierra (1941), Yankee Doodle Dandy (1942), The Sky's the Limit (1943), en Rhapsody in Blue (1945).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search